HOME | PLAYERS | TICKETS | STADIUM | FANZONE | ENTERTAINMENT | CHEETAH SHOP | ACCOMMODATION | CONTACT US
header
FS CHEETAH CHEERLEADERS TJOKKIES CHEETAHS MASCOT HARLEY DAVIDSONS
Harley Davidsons

Saam met Leon Schuster se “Hie kommie Cheetah”  liedjie, die dansers en oranje vlae...kort daar nog iets om Vodacompark se atmosfeer perfek te maak, die Harley Davidsons.  Dit is ‘n teken dat dinge nou gaan begin, dra by om die spelers aan te moedig en iets eie en uniek aan die Vodacom Vrystaat Cheetahs.

Sien hulle met elke tuis wedstryd waar hulle om die veld ry met die spoggerige Harley Davidson motorfietse en ontmoet hulle na en voor die wedstryd by die Castle Deck area.

Vir meer inligting oor die Harley Davidsons, kontak vir Janu de Beer 082 491 1870

Of besoek ons webtuiste by www.hogbloemfontein.co.za

Toyota Puma
Free State Province Vodacom Volksblad PVM Supersport Konica Minolta SPE BudgetE Windmill Casino Free State Sport Science Institute  
Rosepark Hospital Castle Larger Pharos Medical Plan LG Electronics South Africa Gilbert RugbyTsogo Sun    
           
 
Home   |  Contact Us  |  Browser  |  Disclaimer  |  Privacy Policy  |  CMS  |  Webmaster  |  Online Liquor
© 2024 Free State Rugby Union